back to landing page Home page About us Contact us


 
Welkom by die nuwe webtuiste van Mnani Implemente cc, die trotse vervaardigers van TUFFY-implemente en - grondwerktuie!
Mnani se aanleg beskik oor 'n vervaardigingsaanleg en algemene ingenieurswerkswinkel, en is geleŽ te Delmas in die Mpumalanga provinsie van Suid-Afrika.
 
Mnani vervaardiger ondermeer Tuffy swaailemsnyers vir alle boere.
Tuffy Slashers word vervaardig in SEWE  soorte en twaalf verskillende groottes.
 
Furthermore Mnani Implements cc also manufactures AND IMPORT the following implements:
Twin rotor slashers; ROTOCUT MOWERS, FINICHING MOWERS, MEGA MOWER, MINI ROUND BALING MACHINES, OFFSET DISC HARROWS AND RIPPERS.
 
Please browse through our website for your every need - en wat u nie hier sien nie, is moontlik wel in ons voorraad - kontak ons gerus!

 


 

 

 

 

Copyright: Christmas Wonderland 2014